Tuesday, August 22, 2006

Eks besig om dit te verloor...

Ek sit alweer op site in Dublin. Die smaak van Guinness gee my lank al nie meer goose bumps nie. Die soet smaak van die swart heuning is bitter. Die mistiek van hierdie ou stad is moer toe, plat getrap onder die wiele van stink busse wat struggle deur die verkeer en petrol fumes wat hierdie plek se siel oorgeneem het.